Blog

Seemeeu 4/2017 Makhatini

Seemeeu 4/2017 Makhatini

NG Kerk Gansbaai

Ons gemeente ondersteun die werk van sendelinge in die Makhathini-vlakte, finansieël, geestelik en andersins.

Besoeke vind wedersyds plaas.

Louwrens van der Westhuizen dien tans as predikant op die Makhathini-vlakte. Die predikants-egpaar is ‘n tyd gelede aangerand en beroof, maar is steeds positief oor hulle bedieningsroeping. Hulle bied gereeld kampe aan vir die weeskinders en het ook ‘n Mannebyeenkoms in die gemeentesentrum op Mapaya aangebied  wat baie goed bygewoon is. Voorts het hulle  ‘n uitreikgeleentheid gereël om die Evangelie met Chinese te deel.

Bongenkosie (Bongi), Makhathini se Evangelis, is vir 3 wyke verantwoordelik. Hy word deur ons gemeente ten opsigte van sy salaris ondersteun, waarvoor hy sy opregte waardering teenoor die gemeente uitge-spreek het. Bongi se vrou, Lindiwe, is tans besig om onderwysopleiding te deurloop. Ons gemeente se Vrouediens betaal hiervoor. Sy het ‘n paar jaar gelede ‘n crechè vir kleuters in Kwandaba op eie inisiatief op die been gebring. Tans is daar 60 kleuters in haar crechè wat onderrig word. Lindiwe het ‘n skrywe aan Gansbaai se vroue gerig waarin sy haar dankbaarheid vir die ondersteuning uitspreek. Sonder hierdie ondersteuning vir haar opleiding, het sy gesê, sou sy nêrens gekom het nie. Tydens ‘n onlangse besoek deur ‘n groep Amerikaners, was hulle baie beïndruk met haar crechè en met die werk wat sy daar verrig. Hulle het aangebied om behoorlik voorsiening te maak vir die opgradering van haar fasiliteite.

Bid asseblief vir hierdie wonderlike werk wat gedoen word, dikwels onder moeilike omstandighede.

Seemeeu 4/2017 Makhatini

E Hulme

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles