Lydenstyd is ‘n tyd van bewus word van die gewoontes en begeertes in ons lewe. Soms goed, maar ook soms dit wat ons verhoed om in afhanklikheid van God te leef. As iemand kies om hom of haarself iets te ontneem in die tyd is dit nie iets om op te roem nie, maar ‘n erkenning dat ek aan baie dinge klou en verlang om vry in Christus te wees. Miskien kan jy minder op jou selfoon wees, of kyk na eetgewoontes, of bewustelik oophand leef. Die paradoks van lydenstyd is dat die opgee gekoppel word aan vreugde. Dit is ‘n voorbereiding tot die vreugde van die viering van die opstanding, maar ook ‘n kweek van ‘n herinnering dat ek gestroop van dinge wat my aandag opeis weer my vreugde kan vind in God.
Paradoks van vreugde
14 February 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?
At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You
There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.
Solar Panel Installation in the Overberg
Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!












