Ons gee maklik dinge buite ons die skuld as ons lewe deurmekaar raak. Dit is tog nie die gawes wat God in skepping vir ons gee wat vir ons sleg is nie, maar eerder wat ons daarmee maak. Wirzba skryf dat bekering beteken om mekaar raak te sien as gawes van God. Dit is nie so maklik nie. “It involves the difficult labor of rejecting impulses, whether self or culturally produced, to turn everything we meet into a means of self-satisfaction.” Om te leer om uit dankbaarheid met alles om te gaan, sagkens en bevestigend, om nie te dink dat ek geregtig is op dinge nie. Veral nie meer geregtig as die wat anders as ek is nie. Dit is nie so maklik nie. Dit vra dat my fokus skuif na God in my naaste.
Saggies omgaan met God se gawes
20 February 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?
At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You
There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.
Solar Panel Installation in the Overberg
Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!












