Ons is almal “constructs”. Ek bedoel ons is almal saamgestelde skeppings, produkte van ons huisgesin, kultuur, dominante oortuigings. Ons vorm ons lewe lank ons beeld na aanleiding van dit wat ons aflei aanvaarbaar en reg is. Die priester en skrywer Henry Nouwen is lief om te sê dat ons identiteit gevorm word deur: wat ons het, wat ons doen en wat ander mense oor ons sê. Daarom is dit so dat baie van ons nie weet wie ons werklik is nie. Ons so gewoond om te wees wat ander mense wil hê ons moet wees. Ons lewe is ‘n reis om onsself te ontdek. Lydenstyd is jaarliks ‘n baie belangrike moment op die reis. Die tyd wat ons ingelei word om die lae af te skilfer om by onsself uit te kom. En vreemd genoeg God. Calvyn het vir ons tog herinner dat kennis van self en kennis van God baie nou inmekaargeweef is.
Laag op laag
22 February 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Gansbaai Sports Update: Youth Games and Girls Rugby Progress
EduDen and the Butterfly Centre enjoyed a sports day of games and races on the Stanford Village Green.
Anger Control and Emotional Healing Coaching
This is for you if anger is costing you more than you want to admit.
SASSA DATES FOR APRIL 2026
The South African Social Security Agency (SASSA) will be in the Overstrand on the following dates from 09:00 - 15:00.
3 Bedroom House For Sale in Gansbaai Central: R1,905,000
3 Bedroom home with beautiful wooden flooring.
Anger Is Not the Problem
Anger is not the problem, suppressed anger signals unmet boundaries and becomes destructive when not understood or expressed healthily.
Printing, Courier and Stationery in Gansbaai
Looking for reliable, fast, and professional services for school or business? Look no further than PostNet Gansbaai.











