Ons word uitgenooi om dinge saam vas te hou wat ons soms voel mekaar weerspreek. Die Paasmisterie is vol paradoks. Jy moet sterf om die lewe in oorvloed te hê. Liefde is mag. Kobus Neethling in sy boekie “Dink soos Jesus” beskryf dit as: “Die paradoks vra van ons om ons denke onderstebo te gooi en uit ‘n ander hoek na ‘n situasie te kyk.” Hierin lê groot ontdekkings oor onsself en God. Jesus het immers so gepraat: “Wie sy lewe behou sal dit verloor, en wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit vind” (Matt 10: 39); “Maar baie wat eerste is sal laaste wees, en wat laaste is eerste.” (Matt 19:30). Paulus herinner ook in 1 Korinthiers dat die wysheid van God dwaasheid vir die wêreld is. Miskien is die groot uitnodiging in so praat, dat ons nie altyd so oortuig en seker hoef te wees oor alles nie, maar dat dit juis in ons onsekerheid en weerloosheid is, in ons “laat gaan” waar ons die diepte van God se liefde verstaan en ons lewe vind.
Verloor is vind
23 February 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?
At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You
There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.
Solar Panel Installation in the Overberg
Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!












