Daar is ‘n tradisie in die vroegste eeue van die kerk van die “holy fool”. Om “foolish” te wees vir Christus. Om jou goed te verkoop en in klooster te bly. Om te kies om op straat te bly en ander te versorg. Om mense ongemaklik te maak. Die dwase deur die eeue herinner ons aan die dwaasheid van God. In I Korinthiers 1 beskryf Paulus die kruis as die wysheid van God wat vir die wêreld dwaas is. Dwaas in die sin dat dit nie sin maak nie. Dat Jesus nie vasgeklou het aan sy Godheid nie, maar dit gelos het ter wille van liefde. Dat God hardkoppig in sy liefde elke keer weer terugkom en ons optel, ons daagliks nuut laat begin. Dat God dit met die mens waag. Ek wonder of ons as kerk en gelowiges nie soms dan te ordentlik is nie? Word ons nie dan ook geroep om hardkoppig aan te hou goed doen nie? Die Franscicaanse seën se een strofe is juis: “En mag God jou seën met genoeg dwaasheid om te glo dat jy ‘n verskil kan maak in hierdie wêreld, sodat jy dinge sal kan doen wat ander mense dink nie gedoen kan word nie.”
Heilige dwase
01 March 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?
At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You
There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.
Solar Panel Installation in the Overberg
Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!












