Lydenstyd is die tyd van die herinnering van ons gebrokenheid maar ook die rus en soms herontdek van ons herstel in Christus. Jesus wat gekom het om te soek en te red wat verlore is. In Psalm 107: 20 staan daar: “Hy het sy Woord gestuur en hulle genees”. Hierdie lofwoord roep ‘n magdom van assosiasies op. God het aan die begin met ‘n Woord geskep uit niks. Jesus is die Woord wat mens geword het en onder ons kom woon het. God se Woord en woorde het altyd herstel ten doel, selfs die wat klink na oordeel. Mag ons woorde ook vandag vol genesing wees omdat ons gewortel is in die Woord wat gesterf en opgestaan het.
Om te genees
08 March 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?
At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You
There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.
Solar Panel Installation in the Overberg
Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!












