Koringkorrel

Koringkorrel

NG Kerk Gansbaai

Dit is nie net Jesus se “Ek is” uitsprake wat ons vanuit ons hart moet hoor nie, maar ook sy woorde gevul met paradoks en misterie.

Die Johannesteks vir die week gebruik die bekende beeld van die koringkorrel wat moet sterf: “Ek sê vir julle as ‘n koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit net een enkele korrel; maar as dit sterf dra dit baie vrug.” (Johannes 12:24) Dit is ten diepste die misterie van Pase wat gedurende Lydenstyd opgeroep word. Dat lewe volg op sterwe. Dat ons die lewe vind as ons dit verloor. Die paradoks se fondament is ‘n kennis van God in Christus. Dat God die bron van lewe is, dat Christus se dood lewe in oorvloed beteken het. Dat God se Heilige Gees my kan verander as ek aan my ego sterf. Ook in die woorde moet ons soms net rus juis omdat ons sukkel om dit te verduidelik. Jan Richardson skryf: “To cease from wrestling with the questions and the mysteries and simply rest with them and give in to them. To secret our souls like a seed in the earth.” Ons karring mos nie met sade as hul eers geplant is nie. Ons gee hulle oor aan die wonder van die natuur en ons val ook soms terug in die die grond vir die wonder van God se lewe.

Koringkorrel

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

When Another Relationship Comes to an End

When Another Relationship Comes to an End

There comes a point after another relationship ends when the silence becomes almost unbearable.

Help.CBD for Dogs, Cats and Pets at The Pet Grocer Gansbaai

Help.CBD for Dogs, Cats and Pets at The Pet Grocer Gansbaai

Your pets are part of the family, and their health and happiness are important. At The Pet Grocer Gansbaai...

The Pet Grocer
Golf Competition Results for 8 - 11 July 2026

Golf Competition Results for 8 - 11 July 2026

Golf Competition Results for 8 - 11 July 2026.

Gansbaai Golf Club
Grootbos Foundation Teams in the Fynbos

Grootbos Foundation Teams in the Fynbos

We decided to take a short walk in the fynbos so that all the teams of Grootbos Foundation could hang out together in the fynbos.

Grootbos Foundation
Mandela Day Celebration | Saturday, 18 July 2026

Mandela Day Celebration | Saturday, 18 July 2026

Join us this Saturday for a vibrant community market filled with local flavour, delicious food, and live entertainment!

Quality Pork Rashers

Quality Pork Rashers

Take your breakfast, braai or sandwich to the next level!

Prime Cuts Meat
See All Articles