David Jones benoem in sy boek “Soul making” die drie groot vrae van ons Christelike pad as volg: Waar vind ek dat ek geliefd is en geken word sonder grense? Waar beleef ek versoening, vergiffenis en herstel? Wanneer, op watter punt in my lewe, hou ek op om myself te regverdig en laat ek toe dat ‘n nuwe hart binne my gevorm word? Die nuwe hart is tog dit wat aan ons geskenk word as ons verlang, soms ook uit die bloute. Die profeet Jeremia skryf in die moeilike tyd van die ballingskap: “Daar kom ‘n tyd. . . ” en dan “Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagtes vaslê.” (31: 31; 33). Die King James vertaal dit as volg: “I will put in my law in their inmost parts, and write it in their hearts.” Dit volg op plek waar ek myself nie meer verontskuldig nie, maar juis omdat ek ontdek het dat ek die geliefde is.
Nuwe binneste
21 March 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
When Another Relationship Comes to an End
There comes a point after another relationship ends when the silence becomes almost unbearable.
Help.CBD for Dogs, Cats and Pets at The Pet Grocer Gansbaai
Your pets are part of the family, and their health and happiness are important. At The Pet Grocer Gansbaai...
Golf Competition Results for 8 - 11 July 2026
Golf Competition Results for 8 - 11 July 2026.
Grootbos Foundation Teams in the Fynbos
We decided to take a short walk in the fynbos so that all the teams of Grootbos Foundation could hang out together in the fynbos.
Mandela Day Celebration | Saturday, 18 July 2026
Join us this Saturday for a vibrant community market filled with local flavour, delicious food, and live entertainment!












