Bediening Gasvryheid en Projekte:
As daar enige bydraes is vir die volgende projekte sal ons dit opreg waardeer. Dit kan afgelaai word by die kerkkantoor of pastorie agter kerk
Stanford Koshuis: Bydraes vir skryfbehoeftes. Handoeke en “fleecy” enkelkombersies.
Michelle Marais Studiesentrum: Bydrae vir aankope van leesprogram boekies - (082 977 0904)
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More