Seemeeu 2/2019 : Paas- en-Lydenstyduitstalling

Seemeeu 2/2019 : Paas- en-Lydenstyduitstalling

NG Kerk Gansbaai

Paas-en Lydenstyduitstalling

2019 se Paas-en Lydenstyduitstalling het weereens gewys watter wonderlike Godgegewe talente in ons omgewing is. Die uitstalling is gehou vanaf 17-21 April. Besoekers se ervaring was baie positief soos uit die kommentare in die besoekersboek blyk.

34 Uitstallers het vanjaar hulle werke uitgestal.Hierdie is ‘n projek vir die gemeenskap uit die gemeenskap(interkerklik) ‘n Verskeidenheid mediums is gebruik, byvoorbeeld verf, geskrewe woord en hekelwerk.

Ons sien uit na nog vele uitstallings. Baie dankie aan Dr.Lisel en haar span.

Kommentare:

Ongelooflike kuns in die naam van Jesus wat die grootste offer vir ons gebring het. Geseënd. Rita

Baie dankie vir al die liefde en omgee om julle talent met ons te deel. Prys Sy naam! Alta vd W

Wat ‘n wonderlike gevoel om by ‘n uistalling van soveel talent te kon wees, alles is vreeslik mooi uitgelê en netjies. ‘n Paas-wonderwêreld. Mignon Aylward

Thank you Lord for the beautiful gifts you gave your people. Miceille from Perpigon France

Seemeeu 2/2019 : Paas- en-Lydenstyduitstalling

Redaksie Seemeeu

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Rugbytrots!

Rugbytrots!

Baie geluk aan Jordan, Maks, Shaugin en Myburgh!

Laerskool Gansbaai
Great Sightings This March!

Great Sightings This March!

March was packed with incredible ocean activity for White Shark Projects! 

White Shark Projects
Grootbos Wildlife Caught on Camera Trap

Grootbos Wildlife Caught on Camera Trap

Our parting shot is a Friday traffic report that looks a little bit different at Grootbos Private Nature Reserve! 

Grootbos Foundation
Stay on the Move with Our Mobile PoDHoME!

Stay on the Move with Our Mobile PoDHoME!

Why stay in one place when your home can move with you?

TinyBigHouse PoDHoMEs
The Quiet Power of Knowing Who You Are

The Quiet Power of Knowing Who You Are

There is a quiet power in someone who knows who they are.

Under the Microscope | Lindelwa’s Pollen Discovery

Under the Microscope | Lindelwa’s Pollen Discovery

What has the newest member of the Conservation Team, Lindelwa, been looking at under the microscope this week?

Grootbos Foundation
See All Articles