Strandnaweek vir Huis E

Strandnaweek vir Huis E

NG Kerk Gansbaai

Strandnaweek vir Herbergkinderhuisdogters

Die naweek van 12 en 13 Oktober 2019 was ‘n heerlike, bedrywige en baie suksesvolle naweek met 15 dogters van Herbergkinderhuis by ‘n strandhuis op Aghulhas. Hulle arriveer teen 17:00 Vrydagmiddag met Bettie, die huisma, en Alwina, haar assistant.

Elke dogter en die twee personeellede is met ‘n geskenksakkie met toiletgoedjies en snoeperye verwelkom.

Na aandete word Bingo gespeel.

Saterdagoggend is almal Bredasdorp toe waar twee dames vandaar die groep ontmoet. Die dogters ontvang elkeen R300 waarmee hulle vir hulself klere kan koop. Hulle is ingedeel 3 per tannie en het heerlik geshop!

By Sea Shack Restaurant smul almal aan vis en skyfies, koeldrank en draairoomys. Swem het natuurlik nie uitgebly nie. Vir aandete het die ooms wors gebraai en is daar heerlik gesmul aan worsrolletjies.

Ronel het ure gestaan en pannekoek pak. Dit was ‘n treffer! Daarna word name, vanne, diere en dorpe gespeel (wie onthou dit nog?) Groot pret gehad met die name wat daar uitgekom het.

Sondagoggend na ontbyt vertrek almal weer. Dankie aan Mima, Ronel en Japie Snyman, asook Marie en Edward de Kock vir heerlike spanwerk!

Strandnaweek vir Huis E

Redaksie Seemeeu

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles