Herberg-aan-See TehuisDie tehuis vir bejaardes in Gansbaai, Herberg-aan-See, is al vir baie jare deel van ons Gansbaai-gemeenskap. Herberg-aan-See is ‘n program van Badisa. ‘n Behoefte is by die tehuis identifiseer om die bestaande fasiliteite uit te brei, ver-al die aantal beskikbare beddens in die siekeboeg en die gepaardgaande fasiliteite. Beplanning is in volle swang. Die Bestuur en Beheerraad van Herberg-aan-See be-klemtoon dat die tehuis en die projek die totale gemeenskap se deelname vra. Dit is ‘n langsame proses, want behoeftes moet bepaal word, planne moet opgetrek en goedgekeur word (wat moontlike hersonering kan insluit) en fondse moet be-kom word. Daar is reeds begin met fondsinsamelings. Verskeie groepe en individue uit die gemeenskap asook die koor van die NGKerk is betrokke. Meer besonderhede behoort in 2020 beskikbaar te wees. Herberg-aan-See beloof dat vordering gerapporteer sal word. Navrae kan gerig word aan die die bestuur van Herberg-aan-See. John van Rooyen, tel. 028 3840501 |
Herberg-aan-See Tehuis
20 November 2019
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?
At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You
There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.
Solar Panel Installation in the Overberg
Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!












