Lydenstyd - Vriendskap as liefde

Lydenstyd - Vriendskap as liefde

NG Kerk Gansbaai

Vriendskap as liefde

Lydenstyd is deel van die verhaal van Liefde. Liefde is meer as ‘n gevoel. In die Bybel is daar baie woorde vir liefde, elkeen met sy eie nuanse, almal te make met God. Een so woord is “filia” of broederliefde/vriendskapsliefde. Jesus het immers ons sy vriende genoem. Ons lees in Johannes 15: 13 dat Jesus sê: “Niemand het groter liefde as dit nie: dat sy lewe vir sy vriende aflê.” En dan noem Hy sy dissipels (en ons) sy vriende. Dit is die Jesus wat by sy vriend Lasarus se graf gestaan en huil het. Die Jesus het uit liefde vir sy vriende wel sy lewe afgelê. Dit is ons, Jesus se vriende, wat in lydenstyd
diep bewus word van sy liefde vir ons. Miskien kan onsself anders kyk na ons eie vriendskappe.

Lydenstyd - Vriendskap as liefde

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Gans-Berg Nuus / News - 10 July 2026

Gans-Berg Nuus / News - 10 July 2026

The latest Gans-Berg Nuus / News is here!

Gans-Berg Nuus / News
Support BARC Every Time You Shop at Woolworths

Support BARC Every Time You Shop at Woolworths

Since 30 June 2026, the MySchool and WRewards programmes have merged to create Woolworths MyDifference.

BARC Animal Welfare
The Moment Anger Begins to Lose Its Power

The Moment Anger Begins to Lose Its Power

There comes a moment in every healing journey when we realise that waiting for other people to change is keeping us trapped.

Overstrand Tourism Diary: 8 - 12 July 2026

Overstrand Tourism Diary: 8 - 12 July 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
A Poem Comes Home

A Poem Comes Home

This week, Siphokazi Jonas, author and poet who wrote a beautiful fynbos poem for the Grootbos Foundation last year...

Grootbos Foundation
FlexCare Pets Available at The Pet Grocer, Gansbaai

FlexCare Pets Available at The Pet Grocer, Gansbaai

We're excited to announce that FlexCare Pets is now available at The Pet Grocer in Gansbaai!

The Pet Grocer
See All Articles