Lydenstyd - God en my naaste

Lydenstyd - God en my naaste

NG Kerk Gansbaai

God en my naaste

Lydenstyd is ‘n tyd van paradoks. Dit beteken dat ek twee dinge langs mekaar plaas wat lyk of hulle teenoorgestelde is, maar tog altwee waar is. In Lydenstyd hoor ons dat ons belangrik en geliefd is, so geliefd dat Jesus sy lewe vir ons sal gee as sy vriende. Dat hy my op my naam ken en ‘n pad met my loop. Tog - soos ons leer om dinge waaraan ons vasklou te laat gaan, kom ons al hoe meer tot die insig dat dit nie oor my gaan nie, dit gaan oor God en my naaste. So as geliefde sit en verlustig ek my nie net in my identiteit nie maar ek laat toe dat dit oorspoel want almal is geliefd en alles gaan eintlik oor God.

Lydenstyd - God en my naaste

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles