Lydenstyd: Gemeenskap van die Heiliges

Lydenstyd: Gemeenskap van die Heiliges

NG Kerk Gansbaai

Lydenstyd: Gemeenskap van die Heiliges

Met die skielike omdop van die daaglikse en normale wat beteken dit om deel te wees van die gemeenskap van heiliges? Is dit gelowiges wat in dieselfde gebou of vertrek is of is dit groter as dit? Wat bind ons saam? Natuurlik die dood en die opstanding van Jesus Christus wat deur sy Heilige Gees ons ingeweef het in sy Liggaam. Ons is gebind deur liefde. Hoe lyk die liefde? Ons bid omdat ons liefhet, ons behou kontak omdat ons liefhet, ons skenk geld aan die wat ewe skielik vasdraai omdat ons liefhet, ons praat hoop en vreugde omdat ons liefhet. Liefde jaag niemand op hol nie, versprei nie valse inligting nie, verkondig nie vrot teologie of stuur ketting-whattsapps nie. Liefde is kreatief en vind maniere om te ondersteun en by te staan. Liefde word nie verhinder deur die mure van my huis nie. Liefde word stil in die teenwoordigheid van God en laat toe dat Hy my verander sodat ek in my menswees ander kan aanraak. Liefde loof en dank ook te midde, want God is die bron van liefde. Daar waar liefde en deernis is, daar is God die Heer.

Lydenstyd: Gemeenskap van die Heiliges

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles