21 Dae 21 Psalms: Dag 7

21 Dae 21 Psalms: Dag 7

NG Kerk Gansbaai

21 Dae 21 Psalms: Dag 7

1. Sit vir jou rustige musiek op, miskien Taize musiek op YouTube. (bv. Bless the Lord my soul, Laudate omnes Gentes, Ubi Caritas).

2. Word bewus van jou liggaam, van jou tone tot by jou kop, fokus op elke liggaamsdeel afsonderlik.

3. Psalm 23 is baie bekend. Kyk of jy dit kan opsê sonder om die Bybel oop te maak. Hang seker af watter generasie jy is of die Ou Vertaling of die 83-vertaling vir jou bekendste klink.

4. Watter gewaardinge het jy in jou gemoed terwyl jy die Psalm opsê of lees?

5. “Ek kom niks kort nie”, “niks sal my ontbreek nie”, “I shall not want” In ‘n wêreld waar ons nie altyd weet wanneer genoeg genoeg is nie, dink bietjie na oor wat vir jou genoegsaam is. Is God vir jou genoegsaam? Dink terug in jou lewe: Het jy gekort?

6. In die Psalm is God nie net die Herder nie, Hy is ook die Gasheer. Wat het jy alles vandag uit God se hand ontvang?

7. 53- vertaling “net goedheid en guns sal my volg”. Personifikasie. Orals waar ek gaan sal God se guns ook wees. Gaan terug en lees weer die Psalm en lys al die voorbeelde van God se guns.

8. Herhaal gedurig vandag die woorde: Die Here is my herder. Let op op die teenwoordige tyd. Verander dit dan ook na “U is my herder”, wat dit nader aan jouself bring.

“Direkte vertaling

3) Hy gee my nuwe lewenskrag,

5) U verfris my kop met olyfolie; my beker loop oor,

6) Net goedheid en troue liefde sal my volg al die dae van my lewe.”

21 Dae 21 Psalms: Dag 7

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles