21 Dae 21 Psalms: Dag 15

21 Dae 21 Psalms: Dag 15

NG Kerk Gansbaai

21 Dae 21 Psalms: Dag 15

DAG 15: PSALM 88

1. Dit is vandag Goeie Vrydag. ‘n Dag van stilte, want ons het nie regtig taal om die kruisgebeure te verwoord nie.

2. “This day / let all stand still / in silence / in sorrow

Sun and moon / be still

Earth / be still

Still / the waters

Still / the wind...” (gedeelte uit “Still” van Jan Richardson)

3. Blaai deur jou Liedboek as jy een het, en lees die lydensgesang wat nog altyd die meeste tot jou gespreek het.

4. Lees Psalm 88. Vandag is ‘n dag van min woorde en spraakloosheid. Die Psalm verwoord iets hiervan. Die vrymoedigheid om te kan sê wie jy vandag “is”.

5. Die lydende God, Jesus aan die kruis, kom gee ons taal en ruimte om ook ons eie donkertes te verwoord. Skryf net neer wat in jou gedagtes kom.

6. Ek deel die woorde van Mirian Kessler (ook in lig van Psalm 22 wat ons reeds gedoen het):

“My God My God, he cried,

if he is quoted right…

Somehow that moan is comforting

to us, alone at night,

who tremble, daring dawn,

that He, so wise and strong,

should weep and ask for aid.

Somehow, my lovely distant god,

it makes me less afraid”.

21 Dae 21 Psalms: Dag 15

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

21.90Ha Farm For Sale in Franskraal: R15,000,000

21.90Ha Farm For Sale in Franskraal: R15,000,000

Coastal lifestyle farming at its best.  

Fostering Change, One Animal at a Time

Fostering Change, One Animal at a Time

An incredible 133 animals have already received vital sterilisations and veterinary care.

Fostering Animals
Boland Female Rugby Trials

Boland Female Rugby Trials

The Under 16 and Under 18 Boland Female Rugby Trials were held at the Spaces4Sports field yesterday.

Grootbos Foundation
The Cost of Losing Yourself to Fit In

The Cost of Losing Yourself to Fit In

There is a quiet erosion that happens when you try to fit into the world of a narcissist.  

Daily Blog: 14 April 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 14 April 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

An early departure to get ahead of the wind picking up during the afternoon, with low swell for the morning. 

Gans-Berg News | 17 April 2026 Edition Out Now!

Gans-Berg News | 17 April 2026 Edition Out Now!

This week’s edition brings a mix of important community updates, inspiring local stories, and environmental insights!

Gans-Berg Nuus / News
See All Articles