Oordenking: My kop se stryd met my hart se verlange

Oordenking: My kop se stryd met my hart se verlange

NG Kerk Gansbaai

Oordenking: My kop se stryd met my hart se verlange

Lees: Ps 42 en 43

Die laaste oordenking het geëindig met die onderwerp van verlange en hunker na God. Ons hart is onrustig in ons totdat dit rus vind in God. Die geloofstaal van: verlange, dors of hunker na God val vir ons miskien vreemd op die oor. Selfs die gedagte van stilte en stilwees vind ons vreemd. Ons is meer bekend en gemaklik met die taal van: dink oor God, dogma’s oor God, teorieë oor God en werklikheid, preke oor God, verklarings oor God se bestaan, verklarings vir lyding as wat ons is met  hartstaal of verhoudingstaal van verlange en hunker. Waar kom hierdie ongemak en onbekendheid vandaan? Dit is asof daar ‘n stryd is tussen my kop(rasionele) en belewenis, tussen kennis en geloof. Waar vind ek God? In die logiese wetenskaplike antwoorde op my vrae? In die onderstaande vertelling hoor ons in die vrae van die  Leermeester se dissiples hierdie stryd afspeel, wat ook ons stryd is. Lees die gedeelte en word stil voor God met jou gedagtes.

Each day the disciple would ask the same question: How shall I find God?

And each day he will get the same mysterious answer: through desire.

One day the Master happened to be bathing in the river with the disciple. He pushed the man’s head under water and held it there while the poor fellow struggled desperately to break loose.

Next day it was the Master who began the conversation: Why did you struggle so when I held your head under water?

Because I was gasping for air.

When you are given the grace to gasp for God the way you gasped for air, you will have found him.

Oordenking: My kop se stryd met my hart se verlange

Ds Willie Kotze

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

21.90Ha Farm For Sale in Franskraal: R15,000,000

21.90Ha Farm For Sale in Franskraal: R15,000,000

Coastal lifestyle farming at its best.  

Fostering Change, One Animal at a Time

Fostering Change, One Animal at a Time

An incredible 133 animals have already received vital sterilisations and veterinary care.

Fostering Animals
Boland Female Rugby Trials

Boland Female Rugby Trials

The Under 16 and Under 18 Boland Female Rugby Trials were held at the Spaces4Sports field yesterday.

Grootbos Foundation
The Cost of Losing Yourself to Fit In

The Cost of Losing Yourself to Fit In

There is a quiet erosion that happens when you try to fit into the world of a narcissist.  

Daily Blog: 14 April 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 14 April 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

An early departure to get ahead of the wind picking up during the afternoon, with low swell for the morning. 

Gans-Berg News | 17 April 2026 Edition Out Now!

Gans-Berg News | 17 April 2026 Edition Out Now!

This week’s edition brings a mix of important community updates, inspiring local stories, and environmental insights!

Gans-Berg Nuus / News
See All Articles