Erediens: Sondag 28 Junie 2020
Kliek op die skakel om te luister na die erediens deur Dr Lisel Joubert
Ds. Hanri het nou die YOUTUBE kanaal geskep vir ons Kerklike opnames, baie dankie aan hom. Hier sal al die dienste, liedere uit dienste, en gemeente projekte video's voortaan geplaas word. Teken asb. in/(subscribe) op die kanaal hier.
Hawe Van God Se Genade
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More