Erediens: Sondag, 27 September 2020
Luister na die erediens deur Dr Lisel Joubert deur op die skakel te kliek.
Ons "Covid-19-dienste" word gestaak. Kerkdienste word onder Vlak 1 van die Regulasies van die Ramptoestand toegelaat. Beide die kerkgebou en Saal kan 200 persone huisves. Dienste word ook weer op Baardskeerdersbos en Pearly Beach gehou op n tweeweeklikse basis.
Baie dankie aan elke leraar en die ondersteuningspan wat die virtuele dienste moontlik gemaak het.