Advent 2020

Advent 2020

NG Kerk Gansbaai

ADVENT 2020

Advent kom die jaar hopeloos te vinnig, wat seker te verstaanbaar is as die jaar se 12 maande gedurende grendeltyd nogal op tye inmekaargesmelt het. Ons het egter in die vier weke van Advent tog tyd om te reflekteer en onsself af te vra: Waarop wag ek nou eintlik.

Advent het te make met koms. Ons verlang om die koms van Jesus te vier op Kersdag, maar saam met dit ook na die koms wat die Nuwe Testament die parousia noem. Ons vertaal dit met wederkoms, maar dit is meer as dit. Ons verwag nie Iemand wat weg was nie, Christus is tog deur sy Gees by ons teenwoordig. Parousia het ook behalwe die betekenis van koms ook een van “unveiling” dus om sigbaar te maak. Jesus se geboorte en Christus se koms om te voltooi en te vervul het beide ‘n element van ontbloot en sigbaarmaking. Ons sien God se hart en bedoeling, sy goedheid en genade, altyd verassend anders as wat ons verwag.

Advent 2020

Ds Hanri Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Sibongiseni’s Cleaning Business Gives Old Items New Life

Sibongiseni’s Cleaning Business Gives Old Items New Life

Sibongiseni has broadened his repertoire and cleans everything from shoes to mattresses in his business. 

Grootbos Foundation
Your Anger Was Trying to Protect You

Your Anger Was Trying to Protect You

Your anger never came as punishment.  

Baie Geluk, Juffrou Niveena!

Baie Geluk, Juffrou Niveena!

Juffrou Niveena is tans in Gauteng, waar sy vandag haar B.Ed. Grondslagfase-graad in ontvangs neem. 

Laerskool Gansbaai
Giving Our Worries a Place to Go!

Giving Our Worries a Place to Go!

At Masakhane Primary School, the children learnt about worries and how they can sometimes make us feel stressed or overwhelmed.

i-MED africa
Statement Cushions and Home Décor

Statement Cushions and Home Décor

Give your home a fresh look with our beautiful range of statement cushions.

Julz Leather Belts Available at Komtessa

Julz Leather Belts Available at Komtessa

Looking for a new leather belt?

Komtessa Boutique
See All Articles