Advent 2020: Vierde Sondag

Advent 2020: Vierde Sondag

NG Kerk Gansbaai

Advent 2020: Vierde Sondag

Die vierde Sondag van Advent is die Sondag van Liefde. Liefde is tog die enigste lens waardeur ons die Kersverhaal kan lees. Liefde is die rede dat Jesus Christus, die vleesgeworde Woord, sy tent tussen ons kom opslaan het. Liefde as mag oorwin dood. Het die laaste sê.

Ons word in liefde gebore en in liefde ontvang as ons sterf. Allen Jones skryf: “Love is not normal. It is Gods’ wild card.” Liefde is God se hardkoppige vashou aan ons. Groter as ons vrese, kleingelowigheid, ons ellendes, ons flou verskonings, ons jaloesie, kleinlikheid, groter as siekte en dood, ramp. Liefde troef altyd, Liefde is altyd skaakmat. Die Vlaamse Middeleeuse vrou Hadewijch het geskryf: “Ek sê skaak, U sê mat.”

Iris Murdoch noem hierdie onvoorwaardelike liefde die “never never”: “The point is, one will never get to the end of it, never get to the bottom of it, never, never, never. And never, never, never is what you must take for your shield and your most glorious promise”.

Met Kersfees het ons ‘n tablo in ons kop: ‘n Krip met ‘n baba, Maria, Josef, herders, engele, wyse manne en ‘n groot blink ster. Dit staan alles in teken van die Skepper van die hemel en aarde wat nie vasgeklou het aan sy goddelikheid nie, maar vlees geword het en ons God kom oopbreek het sodat ons kan sien: Ons is die geliefdes.

Advent 2020: Vierde Sondag

Dr Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Sibongiseni’s Cleaning Business Gives Old Items New Life

Sibongiseni’s Cleaning Business Gives Old Items New Life

Sibongiseni has broadened his repertoire and cleans everything from shoes to mattresses in his business. 

Grootbos Foundation
Your Anger Was Trying to Protect You

Your Anger Was Trying to Protect You

Your anger never came as punishment.  

Baie Geluk, Juffrou Niveena!

Baie Geluk, Juffrou Niveena!

Juffrou Niveena is tans in Gauteng, waar sy vandag haar B.Ed. Grondslagfase-graad in ontvangs neem. 

Laerskool Gansbaai
Giving Our Worries a Place to Go!

Giving Our Worries a Place to Go!

At Masakhane Primary School, the children learnt about worries and how they can sometimes make us feel stressed or overwhelmed.

i-MED africa
Statement Cushions and Home Décor

Statement Cushions and Home Décor

Give your home a fresh look with our beautiful range of statement cushions.

Julz Leather Belts Available at Komtessa

Julz Leather Belts Available at Komtessa

Looking for a new leather belt?

Komtessa Boutique
See All Articles