9 Julie 2022: Galjoenkompetisie

9 Julie 2022: Galjoenkompetisie

NG Kerk Gansbaai

image left

9 Julie 2022: Galjoenkompetisie

Ten bate van Herberg-aan-See Tehuis en ander projekte.

Datum: Saterdag, 9 Julie 2022

Tyd: 06:00 - 15:00

Inweeg: 16:00 by die NGK parkeerarea (Oorkant Fish Fever)

Inskrywingsfooi: R2,000 per span

Deelnemers: 10 Spanne (Maksimum 4 Hengelaars)

Pryse:

• R3,000 vir die span met die swaarste sak galjoen.

• R1,000 vir die individuele hengelaar met die swaarste galjoen.

• R500 vir die 2de swaarste galjoen.

• R1,000 vir die hengelaar met die swaartste vis (nie galjoen).

• R500 gelukkige trekking (per hengelaar).

 
Inskrywingsvorm

Vir meer inligting, kontak NG Kerk Gansbaai.

9 Julie 2022: Galjoenkompetisie

NG Kerk Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles