Blog

Koor Eisteddfod

Koor Eisteddfod

Laerskool Gansbaai

Image

Koor Eisteddfod

Baie geluk aan Laerskool Gansbaai Kinderkoor met jul pragtige Goue Diploma (86%) wat julle by die Overberg se Koor Eisteddfod verwerf het.

Die beoordelaars is vol lof en komplimente oor jul optrede, voorkoms en dissipline.

Julle maak ons trots.

Baie dankie aan Tannie Asanti en Tannie Carla vir jul harde werk en baie tyd wat julle gee vir ons skool se kultuurbevordering.

Baie dankie aan elke leerder en hul ouers vir soveel opofferings om betyds te wees vir oefeninge en optredes. 

Die week van 7 tot 11 Augustus, neem ons "koorverlof". Daar sal hierdie week dus geen kooroefeninge wees nie.

- Gedeel via d6 Connect. Laai d6 Connect nou af vir die volle ervaring!

Koor Eisteddfod

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Horseback Adventures

Horseback Adventures

Make your top bucket list dream come true...

Change Your Mindset, Change Your Life

Change Your Mindset, Change Your Life

Nothing changes outside unless it changes inside first.

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
New Arrivals at Komtessa Boutique!

New Arrivals at Komtessa Boutique!

Fresh styles have arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
A Wonderful Guest Review

A Wonderful Guest Review

We love hearing from our guests! 

Amazing Grace B&B
New Hair Salon Team Members

New Hair Salon Team Members

We’re so excited to welcome Andrea Bergstedt and Valerie Woods to the Visions Styl’n Chic team!

Visions Styl'n Chic
See All Articles