Blog

Gansbaai Gholfklub ‘Spring Fun Day’

Gansbaai Gholfklub ‘Spring Fun Day’

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Gholfklub ‘Spring Fun Day’

Manne trek soos vrouens aan

Sondag, 17 September 2023 was een groot dag van humor vir die gholfspelers - die manne moes soos vrouens aantrek en gholf speel dat dit gons, rokke en al!

Woensdag, 13 September:  

Philip Taylor wen die Sloegterskompetisie met 41 punte, gevolg deur Leon Lombaard 39, Etienne Engelbrecht 37, Johan Coetzee 36, Clive Bailey 34, Solly Wessels 33, Wally van Coller 33, Daan Victor 33, Bev Swart 32 en Joe Cesare 31.  

Naaste aan die pen op no 8 was Lambert Smith (geel bof).

Vrydag/Saterdag, 15/16 September:

Geen gholf as gevolg van die weer.

Sondag, 17 September:  

Dit was die “Spring Fun Golf Day”.  Die formaat was ‘n Houespel en alle mans moes soos vrouens aantrek - groot pret!   

Die uitslag van die Houespel kompetisie is soos volg:  

Malcolm & Debbie 41, Ren en Dion 42, Piet en Freda 42, Marco en Eloise 45, Hannes en Twin Adele 45, Henry en Hilda 46, Sakkie en Sonia 46, Gordon en Helga 49, Deon en Estelle 56.   

Die spelers bedank Sonja Joubert, Gordon Miles en Helga van den Berg wat die pryse geborg het.

Saterdag, 23 September:  

Laerskool Gansbaai se Borgdag en die formaat is ‘n 4BBB Stableford.

Verjaarsdae: 

Piet du Toit 19de, Edmund Halse 19de, Dawie Viljoen 26ste en Awie van der Merwe 28ste.

Gansbaai Gholfklub ‘Spring Fun Day’

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Change Your Mindset, Change Your Life

Change Your Mindset, Change Your Life

Nothing changes outside unless it changes inside first.

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
New Arrivals at Komtessa Boutique!

New Arrivals at Komtessa Boutique!

Fresh styles have arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
A Wonderful Guest Review

A Wonderful Guest Review

We love hearing from our guests! 

Amazing Grace B&B
New Hair Salon Team Members

New Hair Salon Team Members

We’re so excited to welcome Andrea Bergstedt and Valerie Woods to the Visions Styl’n Chic team!

Visions Styl'n Chic
’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
See All Articles