Blog

Pikkie Louw Groet Tydelik - NGK se Jarelange Orrelis

Pikkie Louw Groet Tydelik - NGK se Jarelange Orrelis

Gans-Berg Nuus / News

Pikkie Louw Groet Tydelik - NGK se Jarelange Orrelis

Pikkie Louw, die NG-gemeente se legende-orrelis vir baie jare, groet tydelik tot die einde van die jaar. Pikkie het verlede jaar tydelike werk in McCool, Nebraska, Noord-Amerika gekry, maar het onlangs weer kom kuier. Nou het hy weer vertrek, maar kom eers aan die einde van 2024 terug. Die meegaande foto is tydens sy ‘laaste’ optrede saam met Aletta Löchner, voormalige koorafrigter, asook die NGK-Mannekoor in die Pretoriussaal. Sterkte aan Pikkie en kom veilig terug!

 
Hardus Botha
 
Pikkie Louw Groet Tydelik - NGK se Jarelange Orrelis

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Change Your Mindset, Change Your Life

Change Your Mindset, Change Your Life

Nothing changes outside unless it changes inside first.

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
New Arrivals at Komtessa Boutique!

New Arrivals at Komtessa Boutique!

Fresh styles have arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
A Wonderful Guest Review

A Wonderful Guest Review

We love hearing from our guests! 

Amazing Grace B&B
New Hair Salon Team Members

New Hair Salon Team Members

We’re so excited to welcome Andrea Bergstedt and Valerie Woods to the Visions Styl’n Chic team!

Visions Styl'n Chic
’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
See All Articles