Blog

Volop Hangbergers en Silwervis in Gansbaai

Volop Hangbergers en Silwervis in Gansbaai

Gans-Berg Nuus / News

Birkenhead Boothengelklub: Volop Hangbergers en Silwervis

Saterdag, 19 April 2024 se Birkenhead Boothengelklub se maandelikse boothengelkompetisie het ‘n groot hoeveelheid hangbergers (hottentotte) en silwervis opgelewer.  Colleen Kemm het die swaarste vis, ‘n snoek (3.45kg) ingeweeg, met Lester Langley wat ‘n hottentot (1.65kg) ingeweeg het.  Die klubrekord staan op 1.85kg.  

Kompetisie-uitslae

9 bote het ingeskryf, waarvan 8 ingeweeg het.  Die totale bemanningslede was 22, waarvan 3 dames was.  Die aantal visse (5 spesies) wat ingeweeg is, was 111, met 'n totale massa van 99.0kg.  Die gemiddelde massa per hengelaar was 4.50kg.

Volledige uitslae

Die volledige uitslae is soos volg: 

Swaarste vis, Colleen Kemm (snoek, 3.45kg); 2de Swaarste vis, Lester Langley (hottentot, 1.65kg); Swaarste sak, Martin Lourens (7.65kg); 2de Swaarste sak, Leon Lombard (7.35kg); Swaarste bootgemiddeld, Oupa van Ben Uys (7.15kg); 2de Swaarste bootgemiddeld, Black Pearl van Jan Louw (7.0kg); Dame Swaarste sak, Colleen Kemm (8.45); Dame 2de Swaarste sak, Marilda Louw 6.75kg).  

Voorlopers

1ste 3 Bootkampioene: 

WaCa van Carl Dyer (5.85kg); Oupa van Ben Uys (5.20kg); GI Joe van Joe Smit (62.58kg).

1ste 3 Visvankampioene Mans:

Carl Dyer (50.50); Philip Fourie (40.256kg); Derick Petersen (39.55kg).

1ste 3 Visvangkampioene Dames:

Colleen Kemm (22.54kg); Joey Rademeyer (17.85kg); Marilda Louw (10.85kg).

 
Hardus Botha
Volop Hangbergers en Silwervis in Gansbaai

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Change Your Mindset, Change Your Life

Change Your Mindset, Change Your Life

Nothing changes outside unless it changes inside first.

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
New Arrivals at Komtessa Boutique!

New Arrivals at Komtessa Boutique!

Fresh styles have arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
A Wonderful Guest Review

A Wonderful Guest Review

We love hearing from our guests! 

Amazing Grace B&B
New Hair Salon Team Members

New Hair Salon Team Members

We’re so excited to welcome Andrea Bergstedt and Valerie Woods to the Visions Styl’n Chic team!

Visions Styl'n Chic
’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
See All Articles