Blog

Gansbaai Jukskei-nuus

Gansbaai Jukskei-nuus

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Jukskei-nuus

Gansbaai Jukskeiklub is weer goed op dreef in die nuwe seisoen. Die Gans-Berg Nuus (3 Mei 2024) het ‘n berig geplaas van ‘n suksesvolle ‘Toeks Moore Jukskei Ope Dag’ op 27 April 2024. Die opkoms was so groot dat die speltye verkort moes word.

Peter Moore berig oor hulle vergadering wat op Saterdag, 11 Mei 2024 gehou is. Die vorige seisoen se deelnames en prestasies is onder andere bespreek. Die Bestuur het ook na die nuwe seisoen se deelnames en span-inskrywings gekyk en lidmaatskapgelde bespreek.

‘n Belangrike deel van die vergadering was die verkiesing van ‘n nuwe bestuur:

Voorsitter - Gerhard Havenga; Visie-voorsitter - Peter Moore; Tesourier - Carina Botha; Sekretaresse - Stella Geldenhuys; Keurder - Gerhard Havenga. “Die volgende seisoen gaan ‘n groot uitdaging vir ons wees,” vertel Peter. “Daar is 18 Overbergspanne en ons het net 6 bane.”

Navrae oor Gansbaai Jukskeiklub kan aan Gerhard Havenga by 083 454 8727 gerig word, of skakel Peter Moore by 072 679 3798. 

Hardus Botha

Gansbaai Jukskei-nuus

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Change Your Mindset, Change Your Life

Change Your Mindset, Change Your Life

Nothing changes outside unless it changes inside first.

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
New Arrivals at Komtessa Boutique!

New Arrivals at Komtessa Boutique!

Fresh styles have arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
A Wonderful Guest Review

A Wonderful Guest Review

We love hearing from our guests! 

Amazing Grace B&B
New Hair Salon Team Members

New Hair Salon Team Members

We’re so excited to welcome Andrea Bergstedt and Valerie Woods to the Visions Styl’n Chic team!

Visions Styl'n Chic
’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
See All Articles