Blog

Sprokieswêreld van Sneeu

Sprokieswêreld van Sneeu

Gans-Berg Nuus / News

Sprokieswêreld van Sneeu

Fanie en Judy Bothma is weer op toer - dit is nou maar eenmaal in hierdie egpaar van Franskraal se bloed! Lesers is bekend met vorige interessante reekse oor toere wat deur hulle aangepak is, ook saam met vriende, wat in die Gans-Berg Nuus geplaas is.

Die toer wat hulle onlangs aangepak het, sal kortliks bespreek word wanneer hulle terug is. “Ek wou net intussen laat weet dat, hier waar ons nou is, die oord in Zastron by Moutain View sprokiesmooi en spierwit onder ‘n sneeu-kombers lê,” skryf Fanie. “Ongelukkig was die gewig van die sneeu op ‘n motorafdak so erg dat dit ineen gestort het en op ‘n vrou se motor geval het.”

Fanie skryf dat hulle ook by Francois en Deonora de Jongh, voormalige en bekende inwoners van Gansbaai, aangegaan het. “Die De Jonghs, met wie ons oor die jare heen vriende gebly het, is saam met ons na die Addo Nasionale Park, wat ‘n gesellige wedersiens en kuier tot gevolg gehad het, met die egpaar wat groete stuur aan al die bekendes in Groter Gansbaai.”

Hardus Botha

Sprokieswêreld van Sneeu

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

How Fear-Based Thinking Is Holding Your Business Back

How Fear-Based Thinking Is Holding Your Business Back

What if the real crisis is not your economy…

Inspiring Young Leaders Through Sport

Inspiring Young Leaders Through Sport

The Premier Skills International Enterprise Programme kicked off last week within our sports programme with a field trip to the admin office...

Grootbos Foundation
Protect Your Property from Coastal Moisture

Protect Your Property from Coastal Moisture

Living in a coastal town like Gansbaai offers incredible views and fresh sea air, but it also exposes homes and buildings to high levels of moisture...

Gansbaai Build it Plus
SUPERBLOOM SEASON SPECIAL

SUPERBLOOM SEASON SPECIAL

Witness a spectacular once-in-two-decades fynbos revival.

Grootbos Foundation Welcomes New Team Members

Grootbos Foundation Welcomes New Team Members

Meet the newest members of our team.

Grootbos Foundation
See All Articles