Sorgvry in die Overstrand

Sorgvry in die Overstrand

Gansbaai Courant

Voertuie met vreemde registrasienommers wat in bondels by huise geparkeer is, die geur van braaivleis oraloor, honde aan leisels wat hul base op uitstappies neem, kinders wat oral rondspeel – sorgvry!  

Dit was langnaweek in die Overstrand.  Die verkiesings- en Vrouedag het vir dié welkome breek gesorg!

Die weer was blou en sonnig, ‘n walvis het kom inloer by die hawe en ons dorp se gaste net weer laat besef – van Stanford tot by Pearly Beach – ons bly in hemelland!

Sorgvry in die Overstrand

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More