Mooiweer en bedrywig loop hand aan hand by Kleinbaai hawe. Verlede week tydens Overberg Boothengelklub se Kleinbaai Interprovinsiale Hengeltoernooi was die bedrywigheid net nog meer so tussen die haai- en ecobote deur.
Menige besoekers het spesiaal die hawe soggens en smiddae besoek om die hengelbote te sien uit- en inkom in die hawe.
Op die foto vaar die WP Junior-span die baai binne na ‘n lang dag op die water. Lees meer van die gesogte hengelkompetisie by die Sportafdeling.
Foto: Marinda van der Walt
Lekker bedrywig by Kleinbaai
09 September 2016Share This Post
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Embracing True Happiness: Finding Peace Within
Can you experience pure happiness in this moment, without any external factors affecting it?
Jaarlikse Ope-dag Bonanza Visvangkompetisie
Die boothengelkompetisie van 30 April 2024 wat deur die bestuur van die Birkenhead Boothengelklub gereël is, verskil so 'ietwat' van die klub se gewone maandelikse kompetisies.
Empowering Entrepreneurs with Grootbos Foundation Mentorship
Exciting update from our Entrepreneurship Programme and Enterprise Development at Grootbos Foundation!
Transform Your Business Space with Paint
Paint plays a pivotal role in setting the tone and ambience of commercial spaces, from cosy cafes to bustling stores and elegant restaurants.
Join Us in Protecting Pearly Beach!
The Pearly Beach Ratepayers Association works to keep Pearly Beach beautiful and safe.
Fenominale Franskraler - Natalie Louw
Skilder, skrywer, digter, beeldhouer, fotograaf, skut, liefde vir renmotors, Kayalami-ritte, blinde navigasie betrokkenheid, landloop-skeidregter, vryskutjoernalis, rubriekskrywer...