Laerskool trots op nuwe netbalbane

Laerskool trots op nuwe netbalbane

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die gemeenskap, ouers en personeel   is almal ingespan om fondse te in vir die opgradering van  Laerskool Gansbaai se netbal- en tennisbane wat  Dinsdag, 2 Augustus ingewy is.

Na afloop van die pragtige openingseremonie het Laerskool Hermanus en Gansbaai Primêr in vriendskaplike  netbalwedstryde meegeding.

Michael Geldenhuys, voorsitter van die Beheerliggaam van Laerskool Gansbaai, het tydens sy toespraak gesê dat Chrizülene van Niekerk sowat twee jaar terug gesê het dat die tennis- en netbalbane aandag benodig en dat daar plan gemaak moet word.

Dit is net daar waar die groot insameling begin het. Chrizülene het kwotasies gekry en besef dat dit “’n vreeslike klomp geld” is wat betrokke is. Haar visie en droom het begin met ‘n skenking van R15 000 tydens ‘n Spar Vrouedag in 2014 wat sy gereël het.

Michael het voorts gesê dat wanneer jy Chrizülene “nie sien nie”, is sy ‘n supervrou wat geen moeite ontsien om haar doel te bereik nie.  So het sy dus in 2015 ‘n hoender- en hamburgerbraai aangebied en vanjaar is Premier Fishing en Aqunion nader gehark om saam met Spar die laaste deel van die bane te befonds.  Pragtige advertensieborde is aangebring om hul groot bydrae te erken.

Visie

Michael het  gesê dat die bestuurslede baie opgewonde is oor die feit dat groot toernooie en sportnaweke nou hier aangebied kan word. 

Dit sal nie net tot voordeel van die skool wees nie, maar ook vir die sakegemeenskap van Gansbaai.

Laerskool trots op nuwe netbalbane

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Five-Star Review for Pearly Beach Horse Trails

Five-Star Review for Pearly Beach Horse Trails

Thank you for this lovely five-star review Debbie, it was great hosting you guys!

A Conversation With AI

A Conversation With AI

AI can access and synthesize a much broader range of information than any one person typically can, and very quickly, but that doesn't mean AI is more knowledgeable overall than every person. 

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
See All Articles