Academia Vereer Sy Sportspanne

Een keer per jaar vereer Gansbaai Academia hulle leerlinge wat aan sport deelneem, tydens ‘n spoggerige gala-aand.

Sertifikate word uitgedeel en die aand word afgesluit met ‘n heerlike ete.

Die o/19-netbalspan is van links:  Chanté October, Nerine Williams, Nicole Jangies, Erin Hansen, Jo-Maree Joseph, Zadia Plaaitjies en hul afrigter, Rialet Groenewald.
Chisto Veldsman (rugby o/15) ontvang sy toekenning van mnr G Verhoog.
‘n Spesiale oomblik tussen afrigter, Julia Wilson en twee o/15 netbalspelers – Mellison Booysen en Megan Pieterse.
Die o/16 netbalspan van links:  Whitney Janson, Chaverm Booysen, Nazli Ellis, Faren Hendricks, Julia Wilson (afrigter), Kaylin Plaatjies en Chelaine Dickson.
Mnr G van Eck oorhandig Chrizano Puff, ‘n o/16-speler se sertifikaat aan hom tydens die gala-aand.
Aan die stuur van sake by Gansbaai Academia, is mnr Tommy Wilson hier saam met Zadia Plaatjies en Imadra Mbasa.
Gansbaai Academia spog met ‘n dogters-rugbyspan.  Rialet Groenewald (regs) oorhandig sertifikate aan  Nolonwabo  Gontyelwni en Chantelle Hendricks.
Hokkieseuns wat toekennings ontvang het is van links: Shanobian CupidoJohan van der Merwe, Analo Yawa, Jacques Fourie, Malin Kaptein, Aidan Prins, Skulule Kuta, Marco Maarman en Eugene Jacobs.
Gansbaai_Academia_vereer_sy_Sportspanne_Collage
Gansbaai_Courant