Inwoners wat nog nie by die Whatsapp-groepe aangesluit het teen bekamping van misdaad nie, word versoek om by hul onderskeie woonbuurte in te skakel.
Perlemoenbaai: Mnr L Badenhorst – 083 691 6504;
Franskraal: Mnr W van der Merwe – 082 457 3291;
Kleinbaai: Mev. J Taylor – 082 499 0222;
De Kelders: Mnr. M Collings – 074 465 1058.
Pearly Beach: Johan du Toit – 072 627 9535.