Heerlike lente word wyd gevier

Heerlike lente word wyd gevier!

Gansbaai Toerisme se personeel het seker gemaak hulle word raakgesien op Lentedag. Vlnr Maureen Valentine, Phumza Khweyiya, Glenda Kitley (Bestuurder) en Doulene Els.
Gansbaai Munisipaliteit het loslitdrag vir Lentedag aangetrek en verversings geniet.  Voor vlnr  Zelna Botma, Delrone Dahl  en Annelie Lourens. Middel vlnr Marissa Radyn, Lavine Fisher, Dinah Harper, Junita Booker en Agnus Maphasa.  Agter vlnr Kat Myburgh (Areabestuurder),  Marzaan  Middleton,  Louise  Groenewald, Hantie Vermeulen, Philip Fourie, Madelein Swart en Annemien van der Merwe.
Gansbaai  AGS-gemeente  het ‘n Lentetee gereël met Carissa Bosman en Ilse Cronje as gassprekers. Die gaste is verras met talle gelukstrekkingspryse wat tot groot opgewondenheid gelei het.   Die tafels het gekreun onder die lekkernye.
Gansbaai_Courant_New