Spel-spele by Okkie Smuts

Drie van Laerskool Okkie Smuts in Stanford se leerders het met hul eerste en tweede plekke kinderspeletjies van die 2016 Overberg Opvoedkundige Spelkompetisie wat op 6 September aangebied is.

Die drie wenners is Nelissa Yana (Graad 4AE) - tweede plek; Kelsey Montagu (Graad 4AE) - eerste  plek en Charlotte Withers (Graad 1E) - tweede plek.

Die drie wenners is Nelissa Yana (Graad 4AE) - tweede plek; Kelsey Montagu (Graad 4AE) - eerste  plek en Charlotte Withers (Graad 1E) - tweede plek.
Gansbaai_Courant_New