Die derde Interskole rugby, netbal en landloop tussen Gansbaai Primêr en Laerskool WA Rossouw van Montagu is vanjaar op 3 September 2016 deur Gansbaai Primêr aangebied.
Laerskool WA Rossouw het die Interskole skild verower, met Gansbaai Primêr wat die Geesbeker ingepalm het.