Ovies spog met Einstein

Cobus Smith,  graad  9-leerder  van Hoërskool Overberg het op eie houtjie aan die 'South African Mathematics Olympiad Training Programme' deelgeneem en eerste in die Wes-Kaap geëindig.

Hy het ‘n R300 geskenkbewys losgeslaan en gaan nou aan die Intermediêre Fase deelneem.

Cobus Smith,  graad  9-leerder  van Hoërskool Overberg het op eie houtjie aan die 'South African Mathematics Olympiad Training Programme' deelgeneem en eerste in die Wes-Kaap geëindig. Hy het ‘n R300 geskenkbewys losgeslaan en gaan nou aan die Intermediêre Fase deelneem.
Gansbaai_Courant_New