Bewaringspan knap jongklomp se kennis op

Bewaringspan knap jongklomp se kennis op

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Insiggewende Fynbos Ekspo’s deur Whale Coast Conservation (WCC) is onderskeidelik by Laerskool Gansbaai en Gansbaai Primêr aangebied en vorm deel van WCC se Jeug Omgewings-programme.  

Die praktiese ekspo is aan sowat tweehonderd Gr 4 en 5 leerders van Gansbaai Primêr en Gr 6 leerders van Laerskool Gansbaai aangebied. Die jongklomp het  waardevolle kennis  opgedoen.

Anina Lee van WCC sê die verlede het geleer dat spesifiek Gansbaai kinders ‘n goeie kennis van fynbos het en altyd gretig is om meer te leer. Die tema van vanjaar se Fynbos Ekspo was die Fynbos Ekonomiese Stelsel en die bewaring daarvan.

Enkele voorbeelde wat uitgelig kan word, is: die verstommende diversiteit van fynbos in hierdie area; voorbeelde van die vier hoofkategorieë van fynbos-spesies; illustrasies van fynbos wat van veldbrande elke vyftien tot twintig jaar afhanklik is om voedingstowwe in die grond terug te kry; die gevare van uitheemse plante en hoe om daarmee te werk te gaan; die gevare wat ondeursigtige ontwikkeling vir fynbos en landskappe inhou; die belangrikheid van fynbos vir die plaaslike ekonomie.

Bewaringspan knap jongklomp se kennis op

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles