Koue keer nie skougangers

Die ysige koue en reën wat gepaard gegaan het met die Agri Mega Week wat verlede week in Bredasdorp aangebied is, kon nie die uitstallers en besoekers se geesdrif demp nie. 

Die jongklomp het veral die reusetrekkers en implemente interessant gevind. Alicia Coetzer en Nicole Behr staan hier weerskante van Sonia, dogter van Orton King – Groep Uitvoerende Direkteur van die Mega Groep van Maatskappye. 

Die meisies is Graad 6-leerlinge verbonde aan Laerskool Bredasdorp.

Die ysige koue en reën wat gepaard gegaan het met die Agri Mega Week wat verlede week in Bredasdorp aangebied is, kon nie die uitstallers en besoekers se geesdrif demp nie.  Die jongklomp het veral die reusetrekkers en implemente interessant gevind. Alicia Coetzer en Nicole Behr staan hier weerskante van Sonia, dogter van Orton King – Groep Uitvoerende Direkteur van die Mega Groep van Maatskappye.  Die meisies is Graad 6-leerlinge verbonde aan Laerskool Bredasdorp.
Gansbaai_Courant_New