Huweliksklokkies

‘n Bruid laat haar nie stuit deur motreën, wind of koue nie. 

Gansbaai Courant het die pasgetroude Kilpert-egpaar Saterdag by die Strandveld Museum raakgeloop, kort na hul huweliksbevestiging in die NG-kerk.

Die bruid, Marinette, is ‘n oud-Gansbaaier en die dogter van Hannes en Susan Cilliers.  Sy is ‘n primêre skool onderwyseres in Durbanville en Ludwig werk in die buiteland. 

Die onthaal is by Strandskloof Karavaanpark gehou.

 ‘n Bruid laat haar nie stuit deur motreën, wind of koue nie.  Gansbaai Courant het die pasgetroude Kilpert-egpaar Saterdag by die Strandveld Museum raakgeloop, kort na hul huweliksbevestiging in die NG-kerk. Die bruid, Marinette, is ‘n oud-Gansbaaier en die dogter van Hannes en Susan Cilliers.  Sy is ‘n primêre skool onderwyseres in Durbanville en Ludwig werk in die buiteland.  Die onthaal is by  Strandskloof Karavaanpark gehou.
Gansbaai_Courant_New