Wiskunde leerders skrik nie vir probleme

Die ingewikkelde gebied van Wiskunde Probleemoplossing was ‘geen probleem’ vir drie van Laerskool Gansbaai se leerders nie.

Die Overbergse Distrikskompetisie vir Wiskunde Probleemoplossing is Donderdag, 22 September 2016 deur hulle bygewoon.

Voor: Lien Fourie (Gr 1) wat die derde plek verower het en Lara Strydom (Gr 4) met ‘n eerste plek.  Marlie du Toit (Gr 5) staan agter.  Sy het ‘n tweede plek behaal.

 Voor: Lien Fourie (Gr 1) wat die derde plek verower het en Lara Strydom (Gr 4) met ‘n eerste plek.  Marlie du Toit (Gr 5) staan agter.  Sy het ‘n tweede plek behaal.
Gansbaai_Courant_New