Vasti en German laat fynbos spat

Vasti en German laat fynbos spat

Gansbaai Courant

Twee van Gansbaai Primêr se staatmaker atlete, German Lewis (14) en Vasti Pietersen (11), het Saterdag, 24 September 2016 met die Funky Fynbosfees se landlope behoorlik die fynbos laat spat soos hulle gehardloop het.

Vasti het eerste gekom in die 6 kilometer wedloop en German tweede in die 12 kilometer wedloop.

Vasti en German laat fynbos spat

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More