4 CA’s gesoek ná skote klap

4 CA’s gesoek ná skote klap

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

‘n Dwelmgedrewe skietvoorval in Blompark op Sondag, 9 Oktober 2016 het bykans die lewe van ‘n 28 jarige man geëis.

Vier skote is afgevuur, waarvan een voor in sy mond vasgesteek het. Hy is in Hermanus hospitaal opgeneem, maar is intussen ontslaan.

Twee patrone is deur Gansbaai SAPD se Speurafdeling op die toneel gevind wat vir ballistiese toetse weggestuur is.  

Volgens Adjudant-offisier Vermeulen was daar gedurende die vorige Saterdag ook ‘n aanslag op dieselfde persoon en sy vriend se lewens gemaak.

Vier voertuie met CA-registrasienommers en donkergetinte ruite, wat vermoedelik by die skietvoorval betrokke was, is geïdentifiseer as ‘n swart VW Polo, ‘n swart VW Audi (nuwe vorm), ‘n groen Nissan Sani en ‘n wit Nissan Sani.

Die verdagtes is nog op vrye voet en die saak word ondersoek.

Die ondersoekbeampte is Adjudant-offisier Vermeulen van Gansbaai SAPD se speurtak en kan by 028-384-0201 of  079-893-9972 gekontak word. Hy versoek die publiek om nie self te probeer optree nie, maar om die polisie te skakel.

Inbreker op heterdaad betrap

‘n Manspersoon van Eluxolweni, Senthenkikel Ndzela (21) is op heterdaad in ‘n huis in Pearly Beach betrap waar hy ingebreek het en gearresteer is. Hy het reeds in die Bredasdorphof verskyn, waar borg opponeer is. 

4 CA’s gesoek ná skote klap

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles