Botrivier gerat vir twaalfde uitdaging

Botrivier gerat vir twaalfde uitdaging

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die organiseerders van die twaalfde aanbieding van die Botrivier Uitdaging, wat vanjaar op 28 en 29 Oktober aangebied word, sê hulle is gerat vir dié dag.

“Ondanks die ontwrigting by universiteite, het ons besluit om voort te gaan met die reëlings en alle belangstellendes word genooi om te kom deelneem,” sê Andries Roux, een van die organiseerders. “Die doelstelling van die Botrivier Uitdaging is om mense te lok om deel te vorm van ‘n pretdag waar deelnemers aan stap, draf of fietsry kan deelneem en om terselfdertyd die natuurskoon van die Overberg te geniet.”

Die verskillende items behels onderskeidelik ‘n 5.10- en 21 kilometer stap/draf, asook bergfietsroetes vanaf 15 tot 55 kilometer.

Vir mense wat van uitdagings hou, is daar die aandwedren van 5 kilometer op 28 Oktober om 19:00.

Deelnemers spring by Botrivier Primêr weg en eindig ook daar.

Die verrigtinge word aangebied in samewerking met die Elgin Atletiek Klub.

Afgesien van verskillende medaljes en prysgeld vir wenners van die onderskeie items, is daar ook ander pryse op die spel met trekkings wat gehou word vir deelnemers.

Vir navrae kan Anthony Hess by 083-773-2574 gerig word, of stuur ‘n e-pos aan hom by anthess02@gmail. com.

Botrivier gerat vir twaalfde uitdaging

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles