Prag-komberse kry uiteindelik huise

Prag-komberse kry uiteindelik huise

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die wenners van die langverwagte uitgelote komberse was verras en in ekstase met die aankondiging deur Overstrand se voormalige Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame Nicolette Botha-Guthrie dat Doret Taljaard en die 81-jarige Luise Boeddinghaus die wenners is.

Die trekking deur Raadsdame Nicolette het op Donderdag, 29 September 2016 in die Hermanus Biblioteek plaasgevind.

Doret Taljaard, die persoonlike assistent van Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, Raadsheer Rudolph Smith, het die kleurvolle, handgemaakte hekelkombers gewen en kon nie haar vreugde in toom hou met die aanhoor daarvan nie.

Luise Boeddinghaus was die wenner van ‘n swart en wit kombers en het gesê: “Hierdie kombers gaan baie handig te pas kom vir die koue nagte in die Hemel-en-Aarde Vallei waar ek woon.”

Hierdie projek was een van die laaste liefdadigheidsprojekte wat deur Raadsdame Nicolette aangepak is. 

“Dit was vir my ‘n groot eer om uiteindelkik die wenners se kaartjies te trek en die name aan te kondig,” het sy gesê.

Prag-komberse kry uiteindelik huise

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles