Voorspoed Matrieks!

Die matrikulante van Gansbaai Academia het die “Vryheid van die Dorp” geniet tydens hul laaste skooldag. 

Hier neem die hoofmeisie, Sonja-Lee Spandiel en hoofseun, Analo Yawe vir oulaas hul leiersposisies in, met die skoolhoof, mnr Tommie Wilson trots in die middel. 

Die matrikulante het met hul laaste eksamen begin voordat hulle die grootmenswêreld betree. Ons beste wense vergesel hulle.

Die matrikulante van Gansbaai Academia het die “Vryheid van die Dorp” geniet tydens hul laaste skooldag.  Hier neem die hoofmeisie, Sonja-Lee Spandiel en hoofseun, Analo Yawe vir oulaas hul leiersposisies in, met die skoolhoof, mnr Tommie Wilson trots in die middel.  Die matrikulante het met hul laaste eksamen begin voordat hulle die grootmenswêreld betree. Ons beste wense vergesel hulle.