SUPERSPAR BIED AAN: Vroueoggend

SUPERSPAR BIED AAN: Vroueoggend

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Dit was ‘n wonderlike oggend wat gewy was aan heerlike kos & vonkelwyn, wonderlike saamkuier, lag en huil en net vir ‘n kortstondige oomblik kon die tyd vir ons vrouens stilstaan om net te kon voel hoe dit is om te kan terugsit en te geniet.  Liz Meiring en Margit (Dowwe Dolla) het die gaste op ‘n verbeeldingryke en komiese vlug gesit met hul lawwe, maar tog diep stories. Adam was soos altyd  uitstekend en daar was verseker nie ‘n droë traan in die gehoor nie. Ons dag was aangebied om ook uit te reik na Cancer Vive, ‘n organisasie wat geweldige goeie werk doen met die bewusmaking van kanker en die ondersteuning in hierdie moeilike tyd. 

Die ondersteuningsnetwerk wat hulle aan die wye publiek gee, kan nie in randwaarde gemeet word nie en was dit vir Superspar Gansbaai wonderlik om R15 000 te kon bydra sodat hulle hierdie wonderlike werk kan voortsit. Elke gas het ook nie leë hande huis toe gegaan nie en is bederf met ‘n pragtige, grys en wit “Shabby Chic”-drasak vol interessanthede.

Gansbaai Superspar en Chrizülene van Niekerk bedank elkeen wat hierdie heerlike oggend bygewoon het.  Ons glo dat elkeen dit terdeë geniet het en onthou – bespreek asseblief vroegtydig u plekkie vir volgende jaar! 

SUPERSPAR BIED AAN: Vroueoggend

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles