Bootrit vir GB Primêr wenners

 Hierdie groepie leerders van Gansbaai Primêr, was die gelukkige wenners van die  Mariene Maand Kompetisie. Hulle het almal ‘n bootrit gewen en twee leerlinge was gelukkig genoeg om ook Spar-geskenkpakke los te slaan.

Hulle is voor van links Lameez Pietersen (Gr 2) en Cassidy Jacobs (Gr 1). En agter Tsoanelo Haarhoff Haarhoff (Gr 5, R100 geskenkbewys), Kaylin Robertson (Gr 7, R500 geskenkbewys) en Shanique Baartman (Gr 5). 

 Hierdie groepie leerders van Gansbaai Primêr, was die gelukkige wenners van die  Mariene Maand Kompetisie. Hulle het almal ‘n bootrit gewen en twee leerlinge was gelukkig genoeg om ook Spar-geskenkpakke los te slaan. Hulle is voor van links Lameez Pietersen (Gr 2) en Cassidy Jacobs (Gr 1). En agter Tsoanelo Haarhoff Haarhoff (Gr 5, R100 geskenkbewys), Kaylin Robertson (Gr 7, R500 geskenkbewys) en Shanique Baartman (Gr 5). 
Gansbaai_Courant_New